Van dieeerste water. (van die hoogste gehalte; grootste mate). Eintlik water van die eerste graad van suiwerheid; ontleen aan 'n edelgesteente waarvan die glans water genoem word omdat die kleurskakering en die glinstering aan golwende water herinner.
- Gloss Printed Poster - Original size of 32 X 42cm printed on high gloss 220gsm paper.
Comes without the frame.
(Custom sizes and frame options are available, contact us via email)
Van die eerste water.
R 85,00Price
Rolled and sealed into a carton roll to ensure safe shipping
Orders over R550 shipping is free.
(Shipping service used is PUDO.)

